|
Brandewijn Taart
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 1 uur
Maaltijdgang: Nagerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 200 ml kookwater - 5 ml koeksoda - 125 g suiker - 20 ml bakpoeder - 100 g okernote/grof gekap(of gemengde neute) - 150 g dadels,fyn - 170 g ongeseefte meel - 1 ei geklits
Stroop:
200 g wit suiker - 1 e botter - 5 ml vaniljegeursel - 200 ml water - 50 ml brandewyn(brandy)
Voorbereiding:
Bereidingswijze: 1. Gooi water oor fyn dadels. 2. As dadels sag is roer de koeksoda deur. 3. Roer margarine by warm dadelmengsel en daarna die suiker. 4. Sif die meel en bakpoeier saam en meng liggies met die dadelmengsel. 5. Roer nou die ei en neute daardeur. 6. Skep die mengsel nou in ′n met botter gesmeerde oondskaal en bak tot gaar. (as ′n breinaald uitkom sonder beslag, is dit gaar/so ′n uur, kyk maar) 7. Maak die stroop en roer brandewyn en vaniljegeursel daarby. 8. Gooi die stroop nog oor die warm gebak.
|
|
|